Die verhaal van die mense van Suidwes en deels van Suid-Afrika van “daardie tye” is hier so noukeurig as moontlik aangeteken. Die feite en daarmee ook die seleksie van temas en gebeure baseer besonders op die baie noukeurige dagboeke, die talle briewe en foto’s van Hermann Deetlefs en Elisabeth Deetlefs-Reimer. Groot moeite is gedoen om so korrek as moontlik die gebeurtenisse, die emosies, die vrees en verwardheid van daardie moeilike tye weer te gee.
Uncategorized
Die Boek | boertjie
R300.00
Die boek is gegrond op die noukeurige dagboekhouding, asook die versameling van foto’s en briewe, van Deetlefs en sy vrou, Elisabeth Deetlefs-Reimer. Dit vertel die verhaal van die mense van Suidwes, en deels Suid-Afrika.
Dit neem die leser op ’n reis deur Deetlefs se lewe, sy gedagtes en sy tyd in Suid- en Suidwes-Afrika en Namibië. Die boek is deur Publishing World SA uitgegee.
Reviews
There are no reviews yet.